PR2105,  178 ha Loskopdam Skemaplaas Groblersdal Marble Hall Featured Report

Ref # : PR2105

For Sale R 42 000 000,00
Open for Inspection Times
No inspections are currently scheduled
Loskopdam Skemaplaas te koop 30km van Groblersdal 15km van Marble hall
 
Loskopdam Skemaplaas te koop 30km van Groblersdal 15km van Marble hall
Hierdie is 'n optimaal ontwikkelde eenheid met drie inlystings onder die Loskopdam besproeiings skema, beskikbaar teen 'n markverwante en inderdaad baie realistiese prys.
178ha
3 x 197 890m3 waterinlystings
2 Groot plaas huise, toegespan en geëlektrifiseer
8x werkers Kamers
2 Groot Store
400m vliegveld en Hanger
2 x Groot damme ( Een gronddam een met Plastiek)
4 Boorgate waarvan 3 toegerus is
Skietbaan
1/ 20ha pivot
1/ 23ha pivot
1/ 15ha pivot
1/ 6 ha pivot
1/ 30ha pivot
1/ 15 ha pivot
2 x Pompkamers ( een met vsd’s)
Infrastruktuur reg om oor teneem ( spog plaas)
Huis 1
3 slaapkamer
2 badkamer
Sit en eet kamer opwas en ingeboude braai
Dubbelgarage
Kantoor
Huis 2
5 slaapkamer
3 badkamer
Spens
Stoep opwas
Kombuis, eetkamer sitkamer kuierarea
3 garages apart van huis
Gereedskap kamer
Plaas is toegespan met 1.8m geêlektrifiseerde draad
Geen losgoed ingesluit nie.Slegs spilpunte
Kontak Nico 0825762999

 

Features

Location

Sewendestraat 116, Naboomspruit, LIM
  • Phone: 0825762999
  • Mobile: 0825762999
  • Fax: 0866759296
Request more Details
Please insert the symbols from the Image to field below.
Please insert the symbols from the Image to field below.
       
Related properties
Properties in same Property type
PR2099, Limpopo river farm Ellisras Lephalale 67 ha .
For Sale R 2 000 000,00
ellisras, Ellisras / Lephalale, LIM, 0555
PR1849, 620 Ha Game Farm for sale Mookgopong Naboomspruit Limpopo.
For Sale R 14 850 000,00
mookgopong, Naboomspruit, LIM, 0560
PR1551, 273 ha Game farm for sale Mookgopong
For Sale R 6 800 000,00
mookgopong, crecy, 0560
PR1853, Limpopo rivier 67 hektaar, Ellisras
For Sale R 1 800 000,00
Ellisras / Lephalale, LIM, Stockpoort, 0555
PR1876, Strong and sturdy family home with lapa, pool and bore hole
For Sale R 920 000,00
Naboomspruit, Naboomspruit, LIM, Town, 0560
 
 
  • Basic information
  • (R). 0
    (R). 50,000,000
  •   Advanced search