PR2227,  5 Slaapkamers Hermanusdoorns Huis Report

Vaalwater, LIM

Ref # : PR2227

For Sale R 1 630 000,00
Open for Inspection Times
No inspections are currently scheduled
Hermanusdoorns huis

Hermanusdoorns huis

40km anderkant Vaalwater op pad na Ellisras.
Huis 5 slaapkamers, 6 badkamers, 105m2 lapa met kombuis, tv-area, stoep en afdak met jacuzzi.
Boma/braai
Dubbel garage + dubbel afdak.

Gesamentlike gebruik behels 'n swembad-area, groot grasperk, snoepie, onthaalsaal, klim en klouter vir kids en natuurlik die diere...Kameelperde, Zebra's, rooibokke, Kudus, Blouwildebeeste, Springbokke, Sables, Bosbokke, Vlakvarkies, ens ens....net nie die groot 5 nie, alhoewel ons so 'n maand gelede 'n luiperd op 'n kamera opgetel het so 'n entjie van ons huis af.


Beste v 2 werelde
Leef plaaslewe maar onderhoud en skoonmaak nie jou verantwoordelikheid
Lock up and go
Finansies Loop soos n horlosie
Eskom krag
Plaasbestuurder voltyds
Water in oorvloed
Ondergrondse rivier
En baie water op berg
Skoonmaak personeel werk al langer as 20j daar
Eskom krag
Plaasbestuurder voltyds
Water in oorvloed
Ondergrondse rivier
En baie water op berg
Skoonmaak personeel werk al langer as 20j daar

 Grové Erasmus, 078-463-2553

Ref: PropritePR2227

 

Features

Schaapplaats 524LQ, Ellisras / Lephalale, LIM
  • Mobile: 0784632553
  • Facebook: werasmus
Request more Details
Please insert the symbols from the Image to field below.
Please insert the symbols from the Image to field below.
       
Related properties
Properties in same Property type
PR2214, Excusite four ensuite bedroooms house
For Sale R 2 500 000,00
Ellisras / Lephalale, LIM
PR1849, 620 Ha Game Farm for sale Mookgopong Naboomspruit Limpopo.
For Sale R 14 850 000,00
mookgopong, Naboomspruit, LIM, 0560
PR2199, 750 Ha Dream Game Farm for sale Naboomspruit Mookgopong Limpopo
For Sale R 10 500 000,00
Mookgopong, Naboomspruit, LIM, 0560
 
 
  • Basic information
  • (R). 0
    (R). 50,000,000
  •   Advanced search