PR1505,  Ellisras 352 ha Tafelkop area - Moderne huis - Wildwerend omhein Report

Tafelkop, Ellisras / Lephalale, LIM, Tafelkop, 0555
  • Created on: 21-02-2017 00:00:00
  • Square meter: 0 sqmt
  • Category: Game Farms

Ref # : PR1505

For Sale R 3 800 000,00
Open for Inspection Times
No inspections are currently scheduled
Ellisras 352 ha Tafelkop area

Hoëresolusie foto's: HD Foto's

360 grade foto KLIK HIER.

Ellisras 352 ha Tafelkop area wildplaas, ten volle wildwerend omhein, Pretoria N1/Zambesi aansluiting 340 km, geen grondeis, groot moderne 5-slk huis, boorgat 4 000L p/uur, plat topografie.
YOUTUBE VIDEO

Oppervlak: 352 ha (272 ha + 80 ha beide dele wildwerend omhein).
Afstand vanaf Pretoria N1/Zambesi aansluiting 340 km waarvan 16 km grondpad.
WATER:BOORGAT: 4 000L p/uur, 75 meter diep. Voorsien huis, jagtershuis, voldoende water om mooi alle geboue te voorsie en groot groen grasbedekking.
5 000L watertanks x1
Reservoir met drukpomp + waterfilter.

WILDGETALLE:
Blesbok 50
Koedoes 30
Waterbokke 25
Blouwildebeeste 30
Rooibokke 120

Huis:
5-slk, 400 vkm, modern, enorme groot kamers, hoofslaapkamer met en suite badkamer, terrein geëlektrifiseerd, groot groen grasperk
Swembad ? Ja

Jagtershuis:
3-Slaapkamer, modern met geteëlde vloer, braai lapa, koelkamer, slagfasiliteit.

Waskamer
Afdak met parkeerplek vir 3x voertuie.

Vorm van die grond: Vierkant.
Grond tipe; rooi leem, klei turf.
Boomspesies: Maroela, rooibos, acacia, rosyntjiebos.
Weiding: Soetveld
Selfoonontvangs: Ja, MTN G.
Is dit 'n binneplaas ? Nee
Grens die grond aan 'n teerpad ? Nee.
Enige buurman met reg-van-weg ? Nee
Enige servituut of gebruiksreg ? Nee
Ry daar enige buurman deur die grond ? Nee.
Wie is die bure ? Welbekende permanente wildboere, permanente inwoners.
Waar woon die verkoper ? Op die grond self.
Hoe lang is die grond al in die mark ? 02/2017.
Waarom verkoop ? Verkoper wil nader aan dorp beweeg, kinders nog op skool.
Topografie: Helemaal plat, geen topografiese kliprandjies.
Geen klip, geen berg, geen rotsplate.
Geen besproeiing.
Geen kans op besproeiing, koper doen self ondersoek.
Geen fontein.
Geen permanente oop water soos standhoudende rivier.
Geen termes beskikbaar, geen afbetaal.
Geen binnedraad, helemaal oop.
Geen huur met opsie om te koop.
Geen ruiltransaksies hoegenaamd.
Geen weiding te huur.
Geen teken van bosindringing, weiding in goeie toestand.
Geen weiding te huur, moet dus nie vra.
Geen graftes.
Geen persoon persoon met lewensreg
Geen persoon met vruggebruik.
Is die prys onderhandelbaar ? Gekwalifiseerde kopers is welkom om aanbod te maak.
Voorkeur aan kontant kopers.
Veiligheidsituasie ? Lae risiko.
Hoe word die grond besit ? Privaatbesit van die verkoper.
BTW Status ? Ja, geregistreerd.
Afstand vanaf enige groot rivier, Palalarivier, seisoenaal 15 km in reguit lyn.
Afstand vanaf enige groot dorp, Ellisras 43 km.
Afstand vanaf stamgrond, informele nedersetting ? 18 km in reguit lyn, 29 padlangs.
Hoeveel km grondpad ? 16 km.
Is die grond aangrensend 'n teerpad ? Nee.
Enige positiewe bure ? Ja, wildboerdery in die omgewing.
Wie woon op die terrein ? Verkoper.
Hoeveel hekke moet mens oopmaak tot voor die ingang ? Geen.
Arbeiders op die grond ? Ja.
Wat gebeur met arbeiders wanneer verkoop ? Verhuis met die verkoper.
Hoogte bo seespieël: 848 meter.
Padnetwerk ? Ja, en in goeie toestand.
Enige mynbedrywigehede ? Geen, Grootegeluk 45 km in reguit lyn.
Gemiddelde neerslag: 420 mm per jaar.
Somer temp 43 Celsius, min 25 Celsius.
Wildomheining in goeie toestand, helemaal nuwe omheining.
Veiligheid ? Lae risiko, geen probleme, bevestig asb met loakel boervereniging en GPF.

In geval van enige dispuut, verwys na die kontrak.
Wild los goed word ingesluit by die prys en kan verskil agv jagseisoen, aanteling en is 'n beraming van getalle.
Los goed soos trekkers en implimente ? Geen. Dus: inventaris, foto, kontrak.
Wildgetalle: Word nie gewaarborg, koper doen self jou wildtelling. Proprite aanvaar geen verantwoordelikheid vir wildgetalle. Koper, wees op jou hoede, caveat emptor.
Kommissie is 'n privaat aangeleentheid tussen verkoper en agent. Koper, u aanbod sluit agentekommissie in.
Kopers wat wil aansoek doen om finansiering benodig ten minste 50% van die koopsom in kontant.
Okkupasie met registrasie, volgens voorwaardes in die kontrak. Onderhandel met die verkoper.
Besigtiging slegs per afspraak, ten minste 24 uur voor afgespreek.
Agent ry vanaf Ellisras.

Kontak jou agent:
Grové, T: +27-78-463-2553
"Erasmus Boerdery Bosveld" op Google Maps.
Schaapplaats 524 LQ, Ellisras.

 

#PropritePR1505

Features

 General Amenities
Game Fenced
Eskom power
VAT Registered
Mobile Telephone Service
Game
Workers accommodation
Water reservoir
Borehole equipped

Location

Schaapplaats 524LQ, Ellisras / Lephalale, LIM
  • Mobile: 0784632553
  • Facebook: werasmus
Request more Details
Please insert the symbols from the Image to field below.
Please insert the symbols from the Image to field below.
       
Related properties
Related Properties
PR1965, 1900 Hektaar Ellisras
For Sale R 13 000 000,00
Ellisras / Lephalale, LIM
Properties in same Property type
PR2214, Excusite four ensuite bedroooms house
For Sale R 2 500 000,00
Ellisras / Lephalale, LIM
PR1849, 620 Ha Game Farm for sale Mookgopong Naboomspruit Limpopo.
For Sale R 14 850 000,00
mookgopong, Naboomspruit, LIM, 0560
PR2199, 750 Ha Dream Game Farm for sale Naboomspruit Mookgopong Limpopo
For Sale R 10 500 000,00
Mookgopong, Naboomspruit, LIM, 0560
 
 
  • Basic information
  • (R). 0
    (R). 50,000,000
  •   Advanced search