PR2224,  100 Hektaar natuurskoon Report

Naboomspruit, LIM
  • Created on: 23-11-2021 00:00:00
  • Square meter: 0 sqmt
  • Category: Game Farms

Ref # : PR2224

For Sale R 3 200 000,00
Open for Inspection Times
No inspections are currently scheduled
100 Hektaar natuurskoon

100 Hektaar natuurskoon

 

bloubessie plaas) in die omgewing. Daar is ook verskeie lodges en wildsboere. Die sekuriteit is baie goed in die omgewing met Wsi en dis baie vêr van nedersettings af.

Plaas: Die plaas is baie divers i.t.v natuur met vlaktes, klipkoppies en ń berg. Die uitsig is ongelooflik en dit voel asof die plaas baie groot is omdat jy geen ligte sien nie en vêr kyk. Dis ongelooflik om te gaan explore.... ons weet waar die ystervarke bly, daar is baie klein wild soos duikers, steenbokkies en nagdiere soos jakkalse, rooikatte, sivet katte ens. Die bobbejane kom so nou en dan in die somer omdat daar baie wilde vrugte soos stamvrugte, turksvy…
Wild ingesluit:

10 Rooibokke
2 Rietbokke
6 Livingston Elande
6 Konings en goue wildebeeste splits
3 Zebra’s ( mêrrie is dragtig en gaan enige tyd kalf)
Koedoes kom en gaan.
Ander wild wat natuurlik hier voorkom is:
Bosvarke
Vlakvarke
Bosbokke
Bobbejane
Luiperd
Rooikatte
Jakkalse
Steenbokke
Duikers
Bruin hiena
Nagapies
Ratels
Meerkatte
Dassies ens

Tarentale en hoenders by Tony se huis.


Natuurlike oog/ fontein
Groot gedeelte brazeed gras geplant vir winter weiding.
Groot Smeg gas oond en snoekertafel is ingesluit.

Meeste meubels kan oorgeneem word.
3 slaapkamers ( en suite)
Braai
Kaggel
Boma
Stoor
Spens met solder vir kamp toerusting
Buite badkamer vir “kampeerders”
Slag geriewe
Werker kwartiere
Ek sien dit word deur pad verdeel?
Elandsbosh Plaas Marlien Pr2224: Ja 13 ha /weiding geplant

 

 

PropritePR2224

 

Features

Schaapplaats 524LQ, Ellisras / Lephalale, LIM
  • Mobile: 0784632553
  • Facebook: werasmus
Request more Details
Please insert the symbols from the Image to field below.
Please insert the symbols from the Image to field below.
       
Related properties
Related Properties
PR1994, 97 Ha Game Farm for sale Naboomspruit Mookgopong Limpopo
For Sale R 3 200 000,00
Mookgopong, Naboomspruit, LIM, 0560
PR1889, Comfortable 2 bedroom house with flat and splash pool
For Sale R 730 000,00
Naboomspruit, Naboomspruit, LIM, Town, 0560
PR1869, 2 Bedroom house with study and lapa at Die Oog.
For Sale R 1 080 000,00
Die Oog Retirement Village, Naboomspruit, LIM, Mineral water resort, 0560
PR1919, 2 Bedroom Flat
To Let Naboomspruit Mookgopong Limpopo (Rent)
8 th str 37, Naboomspruit, LIM
PR1805, Enjoy your own space and comfort with this lovely 3 bedroom townhouse with double garage.
For Sale R 850 000,00
Naboomspruit complex, Naboomspruit, LIM, Town, 0560
Properties in same Property type
PR2214, Excusite four ensuite bedroooms house
For Sale R 2 500 000,00
Ellisras / Lephalale, LIM
PR1849, 620 Ha Game Farm for sale Mookgopong Naboomspruit Limpopo.
For Sale R 14 850 000,00
mookgopong, Naboomspruit, LIM, 0560
PR2199, 750 Ha Dream Game Farm for sale Naboomspruit Mookgopong Limpopo
For Sale R 10 500 000,00
Mookgopong, Naboomspruit, LIM, 0560
 
 
  • Basic information
  • (R). 0
    (R). 50,000,000
  •   Advanced search